WebHier ontvang jy gehalte onderrig sonder onderbrekings, in jou moedertaal. Word deel van Akademia se studentegemeenskap en baan jou weg na ʼn blink toekoms. Besoek www.akademia.ac.za of stuur ʼn ...
WebJan 24, 2024 · Op die Spens vind jy jou klas- en eksamenroosters, leeswerk, deurlopende assesserings, studenteaktiwiteite en biblioteekhulpbronne – om net ʼn paar te noem. Daarom is dit belangrik dat jy die Spens moet bemeester om ʼn …
WebPa en dogter onderneem saam hul studiereis by Akademia. Pa en dogter onderneem saam hul studiereis by Akademia Gepubliseer op: 24 April 2024 “My pa is nie net my held en beste vriend nie, maar ook ʼn mede-Fontie en ʼn baie goeie studiemaat!”. Só gesels Akademia-student, Marzé Becker (20), oor haar pa, Victor (51), wat vanjaar sy ...
WebSoos met die nauurse afstandsmodel, verkry studente toegang tot Akademia se digitale leerruimte, die Spens, waar leermateriaal en -ondersteuning gebied word. Kontaksessies is interaktief en studente kan direk vrae aan die dosent …
WebElkeen van hierdie sentrums is met moderne videokonferensietegnologie toegerus, en gratis internettoegang is by alle sentrums beskikbaar om studente toegang tot Die Spens, Akademia se unieke aanlyn ondersteuningstelsel en biblioteek, te gee.
WebStudente het by hierdie studiesentrums toegang tot gratis internet om van die aanlyngeriewe soos "Die Spens" (Akademia se aanlynstelsel) gebruik te maak. Verder kan die studente ook konferensies en klasse digitaal bywoon by hierdie sentrums. Akademia het tans 'n landswye netwerk van studiesentrums. Studiesentrums volgens plek
WebFeb 29, 2024 · Akademia het die splinternuwe program, BA (Taalstudies), bekendgestel wat vanaf 2025 op die voltydse kampusmodel aangebied sal word, asook die instelling se nuwe Taalsentrum.